Deur die genade en ondersteuning van mense soos julle, spog die matrieks van 2021 met pragtige matriekbaadjies. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om ook verder betrokke te raak by die skool, MLA waardeer dit opreg. Mag dit wat julle so onbaatsigtig saai, in oorvloed na julle terugkom. MLA is trots om met Ermelo Toyota geassosieer te word.